'n Kiekie 'n Dag

By Sanri

Wine Delivery

The wine has arrived!

"En dan, opeens, verblindend,
word die plein in rook gehul;
skud 'n skokgolf teen die ruite
wat die tjellis met vrees vervul

As die rook en stof verdwyn
Lê twee-en-twintig mense dood
En hul enigste oortreding
was om te wag op bietjie brood."
Die Tjellis van Sarajevo. Coenie de Villiers
Hart van Glas

Comments
Sign in or get an account to comment.